HOE OM EEN VAN LAPA COOKING EQUIPMENT SE PRODUKTE TE BESTEL.
-
Kies die produk wat u benodig en bel 0828510909 of
041 3607374.
-
Plaas u bestelling en gebruik die volgende bank
besonderhede of vir die produk en die posgeld te betaal:
BANK BESONDERHEDE
ABSA BANK
LAPA COOKING EQUIPMENT
REKENINING NOMMER 4057474476
TAK: NEWTON PARK, PORT ELIZABETH
Posgeld beloop R40 per item. Nadat die produk bestel is en die betaling gemaak is word
die produk gepos na u adres. U sal dan van 'n "tracking number" voorsien
word en u kan u pakkie se vordering naspoor deur 0860-111-502 te bel. Die
poskantoor lewer u pakkie af by u adres binne drie (3) werksdae vandat
dit gepos is.
|